Karen Kingsbury
Description
Vir die eerste keer is twee van Karen Kingsbury se beste verhale in een boek as die Karen Kingsbury Omnibus beskikbaar.
In Vir hierdie oomblik is Sha
...
ne Galanter ‘n vlieginstrukteur wat maar net nie die meisie op wie jy jare gelede verlief was, vergeet nie. Lauren Gibbs is ‘n oorlogskorrespondent wat lankal besluit het daar is nie iets soos ‘n ‘gelukkige einde’ nie. Emily Anderson is ‘n eerstejaarstudent wat by haar grootouers grootgeword het. Sy begin ‘n soektog na die ma en pa wat sy nooit geken het nie en ontdek ‘n tragiese verhaal waarin haar geboorte ‘n bepalende rol gespeel het.
In Vir altyd is Emily Anderson verlief op Justin Baker, ‘n jong luitenant wat in Irak gaan veg. Emily se ma en pa, Shane en Lauren, se verhouding word getoets deur die verskille in hul siening oor die oorlog in Irak. Wanneer ‘n tragedie hul gesin se lewe onderstebo keer, verander alles en staan Lauren voor die keuse om God se liefde toe te laat om reg te kry wat by mense onmoontlik is.
Albei verhale dra die kragtige boodskap dat God se liefde in staat is om brue te bou en mure af te breek waar dit andersins nie moontlik is nie.
Hierdie dubbele leesgenot-omnibus is ‘n absolute moet vir elke Karen Kingsbury-aanhanger se boekrak.
Read more
Genres
Literary Fiction
Tags
General
Devotional & Prayer
English & College Success -> English -> Juvenile Non-Fiction
Reading Moods
No reading moods specified
Contributors
No contributors specified
Publishing Info
Publisher
Christian Art Distributors Pty Ltd
Month-Year
Jan, 2012
ISBN
ISBN-13: 9781415318386
ISBN-10: 1415318387
Language
English
No. of Pages
1694
Format
E-book
Awards & Recognition
No awards specified
Available at
No purchase options available
First Reviewed by
Claim the Book
Are you an author of this book?
Report
Found an issue or correction?