Karen Kingsbury
Description
Elke jaar vier Sarah Lindeman Kersfees op ’n spesiale manier. Dit is ’n tyd wanneer sy onthou waar sy vandaan kom en wat sy vandag is, en hoe ’n spesi
...
ale liedjie haar jare gelede ’n tweede kans gegee het.
Maar vanjaar is anders. Vanjaar is daar ’n desperate jong vrou wat luister, ’n verpleegster wat by is wanneer Sarah die eerste van twaalf vergeelde versierings aan haar klein, plastiekboompie hang. Sarah kan die pyn in hierdie vrou se hart aanvoel en wil graag na haar uitreik. Haar hoop is dat haar verhaal ook hierdie vrou se lewe sal aanraak.
En daarom sing sy. Elke dag hang sy nog ’n versiering aan die boom en herleef sy nog ’n hoofstuk van haar verhaal – ’n verhaal van ’n liefde wat gegroei en gekwyn het, om uiteindelik sterker as ooit te blom. Sarah ken die hartseer wat verkeerde keuses meebring, maar sy weet ook dat God die slegste situasie kan omkeer – haar lewe is immers ’n bewys daarvan.
Terwyl Sarah sing, bid sy dat haar nuwe vriendin die geheim van ware liefde sal ontdek. Maar sal sy haar boodskap kan oordra voordat dit te laat is?
Read more
Genres
Romance
Tags
Romance
General
English & College Success -> English -> Fiction
Reading Moods
No reading moods specified
Contributors
No contributors specified
Publishing Info
Publisher
Christian Art Distributors Pty Limited
Month-Year
Jan, 2013
ISBN
ISBN-13: 9781415326923
ISBN-10: 1415326924
Language
English
No. of Pages
1694
Format
E-book
Awards & Recognition
No awards specified
Available at
No purchase options available
First Reviewed by
Claim the Book
Are you an author of this book?
Report
Found an issue or correction?