Bets Smith
Description
Vlak vyf van grendeltyd vang Améli de Klerk onkant. Sy bevind haarself ingeperk in ’n dakwoonstel in die middestad met kunsvoorraad wat boomskraap is
...
en vinnig krimp. Alleen met haar kat, beklem die verlate stadstrate haar totdat sy ’n onverwagse ontsnappingsroete ontdek na ’n ander wêreld waar sy haar droomheld ontmoet. Gideon Barnard is ’n sakeman en mede-eienaar van ’n familiebesigheid, ’n helikoptervlieënier en fotograaf. Hy is dinamies, intelligent en ’n man wat weet wat hy uit die lewe wil hê. Vir Améli is hy die man van haar hart en saam met hom herontdek sy haar skeppingsvermoë. Maar kan die droomman die werklikheid oorleef?
Read more
Genres
Literary Fiction
Fantasy
Romance
Tags
Fiction
Romance
Fantasy
Reading Moods
No reading moods specified
Contributors
No contributors specified
Publishing Info
Publisher
Penguin Random House South Africa
Month-Year
Sep, 2022
ISBN
ISBN-13: 9781776358052
ISBN-10: 1776358058
Language
English
No. of Pages
192
Format
E-book
Awards & Recognition
No awards specified
Available at
No purchase options available
First Reviewed by
Claim the Book
Are you an author of this book?
Report
Found an issue or correction?