Rina Cilliers
Description
Charlotte Beyers doen aansoek vir ’n pos as matrone by die indrukwekkende Shalom Verpleegkundige Kliniek. Sommer met die intrapslag spring sy en die f
...
ormidabele baas van die kliniek op ’n verkeerde voet weg. Volgens hóm lyk sy nie soos wat ’n matrone behoort te lyk nie, verál nie toe sy met ’n Harley by die kliniek arriveer nie. Wie weet hoeveel tatoeërmerke onder die sexy leeruitrusting verberg word? Gaan Charlotte haar man kan staan teen die aanvanklike teëstand van die personeel, en veral die antagonisme van haar hoofsuster? Gaan sy bestand wees teen die sterk persoonlikheid van haar aantreklike baas, veral as sy bewus word van emosies wat hy in haar ontketen. Gaan sy weer toelaat dat ’n man beheer neem van haar lewe? Mag sy die een man oordeel aan die hand van ’n ander man se neiging tot mishandeling? Eers wanneer sy weer volkome vertroue kry, kan sy die liefde eien en aanvaar.
Read more
Genres
Literary Fiction
Fantasy
Romance
Tags
Fiction
Romance
Fantasy
Reading Moods
No reading moods specified
Contributors
No contributors specified
Publishing Info
Publisher
Penguin Random House South Africa
Month-Year
Apr, 2023
ISBN
ISBN-13: 9781776358892
ISBN-10: 1776358899
Language
English
No. of Pages
192
Format
E-book
Awards & Recognition
No awards specified
Available at
No purchase options available
First Reviewed by
Claim the Book
Are you an author of this book?
Report
Found an issue or correction?