Karen Kingsbury
Description
Jordan Wright is ’n lewenslustige seuntjie – soms tot sy ma
se groot frustrasie – en hy wil bitter graag ’n pappa hê. Hy
besluit om vir God ’n brief
...
ie te skryf en te vra vir ’n pappa
vir Kersfees.
Megan Wright is ’n suksesvolle prokureur in New York,
maar wat haar persoonlike lewe betref is sy ongelukkig en
sinies. Na ’n liefdelose huwelik en die dood van haar man is
sy oortuig dat ware liefde haar nie beskore is nie, en glo sy
nie meer in God se vermoë om haar omstandighede te verander
nie. Wanneer sy haar seun se briefie aan God ontdek,
skryf sy hom in by Helende Harte, ’n mentorskap-program
vir kinders wat ’n ouer verloor het.
Casey Cummins is steeds in rou na sy vrou en hul baba
se tragiese dood drie jaar vantevore. As deel van sy soeke
na hoop en genesing sluit hy aan as mentor by die Helende
Harte-program, waar hy Jordan en sy ma ontmoet.
Aan die begin sien Megan vir Casey slegs as ’n gawe man
wat vir haar seun iets kan beteken. Sy het geen idee dat dit
die begin is van ’n antwoord op hul gebede en die verwesenliking
van ’n klein seutjie se diepste wens nie.
Read more
Genres
Science & Technology
Religion & Spirituality
Tags
Family
General
Social Sciences -> Religion -> Christianity
Reading Moods
No reading moods specified
Contributors
No contributors specified
Publishing Info
Publisher
Christian Art Distributors Pty Ltd
Month-Year
Jan, 2012
ISBN
ISBN-13: 9781415317761
ISBN-10: 1415317763
Language
English
No. of Pages
1694
Format
E-book
Awards & Recognition
No awards specified
Available at
No purchase options available
First Reviewed by
Claim the Book
Are you an author of this book?
Report
Found an issue or correction?