Marilé Cloete
Description
Christeline Samuels is pas terug ná sy haar Doktorsgraad in Noorweë verwerf het. Haar prioriteite vir die toekoms is eenvoudig: ’n suksesvolle akademi
...
ese loopbaan, en om die vervreemding van haar ouers te verwerk. Maar Chrissie se vriendin, Beth, en die res van die vriendegroep het egter ander planne. Rodney Philander mag op die oog af net die mede-eienaar van ’n tuindiens wees en daarby ’n oppervlakkige grapjas, maar dié wat hom ken, weet dat daar meer in hom steek as wat hy voorgee. Op ’n lentebesoek aan Namakwaland doen die groep vriende hulle bes om Kupido te speel. Chrissie en Rodney wil egter nie ingee teenoor mekaar nie en probeer om die aantrekkingskrag tussen hulle te ignoreer. Die mag van ’n blom moet egter nie onderskat word nie.
Read more
Genres
Literary Fiction
Fantasy
Romance
Tags
Fiction
Romance
Fantasy
Reading Moods
No reading moods specified
Contributors
No contributors specified
Publishing Info
Publisher
Penguin Random House South Africa
Month-Year
Sep, 2022
ISBN
ISBN-13: 9781776358090
ISBN-10: 1776358090
Language
English
No. of Pages
192
Format
E-book
Awards & Recognition
No awards specified
Available at
No purchase options available
First Reviewed by
Claim the Book
Are you an author of this book?
Report
Found an issue or correction?